HESSEQUA GEKROON AS GROENSTE MUNISIPALITEIT IN WES-KAAP

Shagon CarelseUncategorizedLeave a Comment

greenest municipality 2015

Hessequa Munisipaliteit het die jaarlikse Groenste Munisipaliteit Kompetisie (Greenest Municipality Competition) in die Wes-Kaap gewen. Die toekennings is aangekondig deur mnr. Anton Bredell, Minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning op Maandag, 02 November 2015 tydens ʼn toekenningseremonie te Somerset-Wes. Hessequa stap weg as algehele wenner in die kategorie: Leierskap, nakoming, instansie reëlings en publieke deelname met ʼn persentasie van … Read More