Vullistrokke trek aandag

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

20160704_075037

Drie van Hessequa munisipaliteit se vullisverwyderings-trokke spog met nuwe baadjies. Die munisipaliteit streef na ʼn volhoubare groen industrie binne die Hessequa gemeenskap en het die titel van Nasionale Arbor City Award wenner en die Groenste Munisipaliteit in die Wes-Kaap in 2015 verower. Die munisipale trokke bevat ʼn visuele boodskap van omgewings bewusmaking. Die trokke beweeg deur die hele Hessequa area … Read More

TREES EARNED BY GOING PAPERLESS

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

IMG_0372

Hessequa Municipality makes use of RatesClearance.com to process and issue rates clearance figures and certificates. RatesClearance.com introduced a Grow Your Tree initiative for municipalities. Once signed up for the Grow Your Tree campaign the municipality receives a small electronic tree on the dashboard. Every time a rates clearance certificate is issued online the tree grows. When the tree is fully … Read More

LAERSKOLE WYS TALENT TYDENS HERWINNINGS MODEVERTONING

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

IMG_0472

Plaaslike laerskole van Riversdal het hulle klereontwerp talente na vore gebring op Vrydag, 3 Junie 2016 by die Thusong Dienssentrum tydens ʼn herwinbare afvalmateriaal modevertoning. Die herwinnings kompetisie is georganiseer deur Hessequa munisipaliteit in samewerking met verskeie belanghebbendes onder andere Departement van Omgewingsake, Provinsiale Departement van Omgewingsake en Ontwikkelings Beplanning asook Tedcor Customised Waste Management. Kruisrivier, Panorama, Voorwaarts en Molenrivier … Read More