Hessequa behou kroon as groenste in provinsie

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

IMG_0438

Hessequa Munisipaliteit is op 21 Oktober 2016 te Stellenbosch vir die tweede agtereenvolgende jaar as die groenste munisipaliteit in die Wes-Kaap aangewys. Hessequa stap as algehele wenner van die “Greenest Municipality” Wes-Kaap weg, met 5 pryse in tou. Die kompetisie is beoordeel volgens streng kriteria en het Hessequa in deelgeneem in al die onderstaande kategorieë. Afvalbestuur, Energiedoeltreffendheid en Bewaring, Biodiversiteit … Read More