Herwinning in Hessequa

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

100-green-137x0

In Hessequa word afval reeds ʼn geruime tyd suksesvol herwin deur middel van die munisipaliteit se herwinningsprogram. ʼn Diensverskaffer is volgens die munisipaliteit se voorsieningskanaal aangestel om hierdie funksie te verrig. Die herwinningsprogram word voortgesit in die vier hoof dorpe binne Hessequa. Hoe gemaak om te herwin?  Wanneer jou deurskynende plastieksakke vol is, sit dit uit saam met jou weeklikse … Read More