Elektroniese afval

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

ewaste 1

Elektroniese afval (e-afval) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te beskryf. Dit sluit rekenaars, enige elektroniese toerusting, batterye, ens. in wat uit die weggeruim is deur die oorspronklike eienaars. Wanneer e-afval afbreek en nie op die korrekte manier van ontslae geraak word nie, kan die giftige stowwe in grond en grondwater beland. … Read More

Gebruik water spaarsamig

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

save water

Hessequa Munisipaliteit doen ʼn dringende beroep op inwoners in die Hessequa-streek om water spaarsamig te gebruik. Stand van damme soos op 30 Januarie 2017 : Korentepoortdam = 66,4% (93,6% verlede jaar) Duivenhoksdam = 74,4% Olive Grove dam = 30% Die hele Suid-Afrika ondervind tans baie warm weer asook min tot geen reënval. Dit word hoofsaaklik toegeskryf aan klimaatsverandering/aardverwarming. Hessequa word … Read More