3rd plek in Wes-Kaapse Groenste Munisipaliteit Kompetisie

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

DSC_5151

Hessequa Munisipaliteit het algehele derde plek in die behaal en ʼn prysgeld van R50 000 ontvang. Die Wes-Kaapse Departement Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het op Maandag, 27 November 2017 tydens ‘n toekenningseremonie in Somerset-Wes, erkenning gegee aan Wes-Kaap munisipaliteite wat ernstig is oor vergroening. Hessequa munisipaliteit het spesiale toekennings ontvang vir leierskap, mees konsekwente munisipaliteit asook stedelike verfraaiing. Hessequa munisipaliteit het gedurende … Read More

Verwydering van Nurdles

Philip HendricksUncategorizedLeave a Comment

Nurdles

Hessequa munisipaliteit, Coastal Cleanup Conservation Trust, S.M.A.R.T (Stranded Marine Animal Rescue Team) en die Gouritsmond gemeenskap het kragte saamgesnoer om die “nurdles” krisis op Gouritsmond se strand te probeer verlig. Hessequa munisipaliteit het ongeveer 45 “Community Work Program” (CWP) werkers, wat tans in Albertinia gestasioneer is, na Gouritsmond gestuur om die S.M.A.R.T. span te ondersteun in hul skoonmaakaksie. “Nurdles” is … Read More